Frederik III van Denemarke

Frederik III
Koning van Denemarke en Noorweë

Tydperk 28 Februarie 16489 Februarie 1670
Voorganger Christiaan IV
Opvolger Christiaan V
Huis Oldenburg
Vrou Sophie Amalie van Brunswyk-Lüneburg
Vader Christiaan IV
Moeder Anna Katharina van Brandenburg
Gebore (1609-03-18)18 Maart 1609, Haderslev
Oorlede 19 Februarie 1670 (op 60), Kopenhagen

Frederik III (18 Maart 1609 - 9 Februarie 1670[1]) was van 1684 tot met sy dood in 1670 koning van Denemarke en Noorweë. Hy was ook onder die naam Frederik II bestuurder (plaaslik prins-biskop genoem) van Verde (1623–'29 en weer 1634–'44) en bestuurder (prins-aartsbiskop) van Bremen (1635–'45).

  1. Den Store Danske Encyklopædi (Die Groot Deen Ensiklopedie)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search